Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

Bieliemieliefees

deur in op 12 February, 2015

Kom maak ‘n draai by die AfriForum Jeug stalletjie by die Bieliemieliefees in Reitz. Bring ook jou Afrikaanse boeke wat jy nie meer wil hê nie sodat ons dit aan skole kan skenk wat ‘n behoefte het aan Afrikaanse boeke.

Internasionale Moedertaaldag

Gaan na http://www.bieliemielie.co.za/ vir meer inligting oor die fees.