Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

Category Archives: Dokumente

Memorandum: Afrikaanse onderrig is ononderhandelbaar

deur in Dokumente Hou ons hier dop op 30 October, 2015

Beste prof. Dan Kgwadi

AfriForum Jeug is ’n organisasie wat daarop fokus om die regte en belange van die Afrikaner-jeug te beskerm en bevorder. AfriForum Jeug is ’n geregistreerde vereniging op die NWU se Potchefstroom-kampus (NWU PUK), waar duisende jong Afrikaanssprekendes studeer.

Lees Meer

10 Punt Voorkomingsplan vir kampusse

deur in Dokumente op 07 September, 2015

AfriForum Jeug het vandag ’n Nasionale Voorkomingsplan vir kampusse regoor Suid-Afrika bekendgestel. Hierdie plan kom na geweld verlede week by die Elsenburg Landboukollege in Stellenbosch geheers het, asook na dreigemente van soortgelyke geweld by ander kampusse regoor Suid-Afrika.

Lees Meer

Brief aan Elsenburg Landboukollege bestuur

deur in Dokumente op 13 August, 2015

AfriForum Jeug het vandag verneem dat ʼn groep studente weereens onwettig op Elsenburg Landboukollege se kampus betoog het. Klasse is ontwrig en studente is hul reg tot onderrig ontneem. Die hoofgebou van die kollege is bestorm en studente en personeel is deur die betogers gedreig. AfriForum Jeug het ʼn finale skrywe met eise aan die kollege se bestuur gestuur.

Kliek op die skakel om die skrywe te lees: Elsenburg Eisbrief

Versoek inligting rakende ontgroeningsgebeure by nwu-vaaldriehoek-kampus

deur in Dokumente Hou ons hier dop op 03 June, 2015

AfriForum Jeug, ’n geregistreerde aktiewe jeug organisasie by die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom-kampus, het met groot skok en teleurstelling die volgende verneem.

Lees Meer

MEMORANDUM TER BESKERMING VAN AFRIKANER-ERFENIS

deur in Dokumente op 15 April, 2015

AfriForum Jeug is van mening dat die Afrikaner se geskiedenis bewaar moet word. Dié jeugorganisasie glo in wedersydse erkenning en respek tussen alle Suid-Afrikaners.

Lees die memorandum HIER

Brief aan Departement van Landbou, Bosbou en Visserye — Oos-Kaap

deur in Dokumente op 12 February, 2015

AfriForum Jeug verklaar hiermee ’n amptelike dispuut met die departement van
landbou, bosbou en visserye nadat Afrikaans as onderrigmedium by die
Grootfontein-landboukollege in Middelburg, Oos-Kaap, afgeskaf is.

Lees Meer

Solidariteit Beweging kondig twaalfpuntplan vir bevordering van Afrikaans as universiteitstaal aan

deur in Dokumente Hou ons hier dop op 06 October, 2014

Die Solidariteit Beweging het Vrydag ’n twaalfpuntplan bekendgestel om Afrikaans as universiteitstaal te bevorder. Die doel van die plan is om Afrikaanssprekendes se grondwetlike reg op toegang tot onderrig en universiteitsopleiding in Afrikaans te beskerm.

Lees Meer

Brief aan dr. Blade Nzimande rakende Medunsa

deur in Dokumente op 27 August, 2014

AfriForum Jeug eis ’n formele ondersoek rakende dreigemente, viktimisasie en intimidasie teenoor nie-stakende studente by die Medunsa.

Kliek hier om die brief te lees.

Henk Maree

Oom André, AfriForum werk met die post ’94 realiteit

deur in Dokumente Hou ons hier dop op 21 August, 2014

Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug skryf ‘n ope brief aan André le Roux rakende sy kritiek teenoor AfriForum 

Lees Meer

Memorandum aan Tukkies: Studente rou oor koshuise

deur in Dokumente op 28 July, 2014

Kliek hier om die memorandum oop te maak: Tukkies Koshuise Memorandum

Prokureurs brief aan NWU-Raad

deur in Dokumente op 19 June, 2014

Kliek hier om brief aan die NWU-Raad oop te maak

Brief aan Potchefstroom Landbou Kollege

deur in Dokumente op 31 January, 2014

Na herhaalde futiele pogings deur AfriForum Jeug om kontak te maak met die Potchefstroom Landboukollege se bestuur moes AfriForum Jeug noodgedwonge ’n brief aan die kollege se bestuur rig waarmee hulle ’n ultimatum aan die kollege stel.

Kliek hier om die brief aan Potchefstroom Landbou Kollege te lees. 

Handves vir studenteregte

deur in Dokumente op 26 March, 2012

Die AfriForum Jeug handves vir studenteregte is opgestel deur AfriForum Jeug. Die dokument is ook aan regskenners voorgelê vir insae en goedkeuring.

Wees bewus van jou regte en laai AfriForum Jeug se Handves vir Studenteregte hier af:

Lees Meer

Verslag oor moedertaalonderrig

deur in Dokumente op 11 February, 2011

AfriForum Jeug het voorleggings oor die belang van moedertaalonderrig aan die minsiter van Hoër Onderwys, dr. Blade Nzimande gemaak.  Laai die volledige verslag hier af:

Lees Meer