Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

Author Archives: Admin

’n Republiek is gebore

deur in Blog Witwarm op 31 May, 2019

Deur Ilze Nieuwoudt

Die droom van ’n republiek het op 31 Mei 1961 ’n (harde) realiteit geword. Tog het hierdie ideaal reeds meer as honderd jaar vantevore diep deur die are van Europese setlaars aan die suidpunt van Afrika gebruis. Vorige probeerslae is opgebou en vernietig, oorloë het intussen gewoed, ’n groot besluit is met kruisies geneem, dinge het dieselfde gebly en nuwighede is ingevoer – dít is die geboorteverhaal van die Republiek van Suid-Afrika.

Lees Meer

Rebelspoorvasbyt 2019

deur in Blog Witwarm op 29 April, 2019

Deur Cecilia Barnard

Die laaste drie dae ná my terugkeer uit die Kalahari was ’n kaleidoskopiese dwaal. My sintuie is oorweldig deur die oorvloed mense, geluide, kleure en stemme ná ’n week van eenvoud en stilte.

Lees Meer

UP kom nie hul onderneming na met Engelse taalbeleid

deur in Hou ons hier dop Mediaverklarings op 23 January, 2019

AfriForum Jeug veroordeel ten sterkste die aankondiging van Tawana Kupe, die nuut aangestelde visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP) van 21 Januarie 2019 waarin hy noem dat die universiteit van vanjaar af slegs in Engels sal funksioneer. Volgens AfriForum Jeug is dit ’n skending van die universiteit se onderneming teenoor reeds ingeskrewe studente wat hul kwalifikasies in Afrikaans wou voltooi.

Lees Meer