Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

 

AfriForum bied vanjaar ’n leierskapontwikkelingskamp aan vir leerders wat in 2018 in Graad 9 is. Die inslag van die kamp is leierskap, kultuur, geloof en avontuur.

30 September – 4 Oktober 2018

Die kamp sal op die volgende areas van ontwikkeling fokus:

• Leierskap
• Waagmoed
• Lewensvaardighede
• Spiritualiteit
• Oorlewingsvaardighede
• Kultuur
• Afrikanergeskiedenis.

Kampkostes:

Sluit in akkommodasie, drie etes per dag en busvervoer van en terug na Bellville.
R1 500 per leerder

Klik hier vir die inskrywingsvorm.

Ek stel belang in die kamp, kontak my by:

AfriForum leierskap- en avontuurkamp Gr9

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.