Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

 

Kom kamp saam!

AfriForum bied vanjaar ’n leierskapontwikkelingskamp aan vir leerders wat in 2018 in graad 8 is. Die inslag van die kamp is leierskap, kultuur, geloof en avontuur.

Die kamp sal op die volgende gebiede van ontwikkeling toegespits wees: emosionele intelligensie, lewensvaardighede, praktiese debatvoeringsvaardighede, probleemoplossing, waagmoed, introspeksie en die Afrikaner-geskiedenis.

8 -12 Julie 2018

Kampkostes:

Hierdie koste sluit in: akkommodasie, drie etes per dag, busvervoer vanaf Kroonstad na die kampterrein en terug na Kroonstad na afloop van die kamp. R1 500 per leerder

Klik hier  vir die inskrywingsvorm

Ek stel belang in die kamp, kontak my asb.

AfriForum leierskap- en avontuurkamp Gr8

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.