Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

 

AfriForum leierskap-en-avontuurkamp

AfriForum bied vanjaar ’n leierskapsontwikkelingskamp aan vir leerders wat Graad 7 in 2018 voltooi het. Die fokus van die kamp is leierskap, kultuur, geloof en avontuur.

Die kamp sal die volgende aktiwiteite en kursusse insluit:
Perdry; vlagroof in die bos; leierskapsontwikkeling; Afrikanergeskiedenis; kommunikasie; konflikhantering; probleemoplossing; en voorbereiding vir die hoërskool.

Kampkostes R1 500 per leerder, wat akkommodasie, drie etes per dag en busvervoer van en terug na Pretoria insluit.

Klik hier vir die inskrywingsvorm.

Ek stel belang in die kamp, kontak my asb.

AfriForum leierskap- en avontuurkamp Gr7

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.