Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

 

AfriForum bied vanjaar ’n leierskapontwikkelingskamp aan vir leerders wat in 2018 in graad 10 is. Die inslag van die kamp is leierskap, kultuur, geloof en avontuur. Dit word by die FAK-terrein, Udolpho Jeugplaas, net buite Parys aangebied.

Die kamp sal op die volgende gebiede van ontwikkeling toegespits wees: entrepreneurskap, lewensvaardighede, praktiese debatvoeringsvaardighede, probleemoplossing, CV-samestelling en vakkeuses, die innerlike ek, om ouer generasies te verstaan en die Afrikaner-geskiedenis.

1-5 Julie

Kampkostes:

Hierdie koste sluit in: akkommodasie, drie etes per dag, busvervoer vanaf Pretoria na die kampterrein en terug na Pretoria na afloop van die kamp. R1 200 per leerder

Klik hier vir die inskrywingsvorm.

Ek stel belang in die kamp, kontak my asb.

AfriForum leierskap- en avontuurkamp Gr10

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.