Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

 

AfriForum bied vanjaar ’n leierskapontwikkelingskamp vir alle graad 8- tot graad 11-leerders aan. Die inslag van die kamp is leierskap, kultuur, geloof en avontuur.

Die kamp sluit die volgende aktiwiteite en kursusse in: Vlotry, talentaand, leierskapontwikkeling, Afrikanergeskiedenis, kommunikasie, konflikhantering, probleemoplossing, kaskar-uitdaging en boeresport op die strand.

Klik hier vir die inskrywingsvorm.

Ek stel belang in die kamp, kontak my asb.

AfriForum leierskap- en avontuurkamp Gr.8-11

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.