Rassehaat-word-by-Tukkies-aangehits-9

AfriForum Jeug verwerp rassehaat by Tukkies

AfriForum Jeug verwerp die rassehaat wat deur die South African Students Congress (SASCO) op die kampus van die Universiteit van Pretoria en op Twitter met die hutsmerk #TuksSoWhite versprei word ten sterkste. In ‘n tyd waar hoë rassespanning reeds heers en sekere rassegroepe se erfenis ontken en selfs afgebreek word, is dit hartseer dat daar nou haat onder studente aangehits word, wat lei tot polarisasie tussen studente.

AfriForum Jeug doen ‘n beroep op die universiteit om dringend en streng op te tree teen organisasies en/of politieke partye wat rassehaat onder studente aanvuur.

Sien Twitter-skermskote:

Rassehaat word by Tukkies aangehits (9) Rassehaat word by Tukkies aangehits (1) Rassehaat word by Tukkies aangehits (3) Rassehaat word by Tukkies aangehits (4) Rassehaat word by Tukkies aangehits (5) Rassehaat word by Tukkies aangehits (6) Rassehaat word by Tukkies aangehits (7) Rassehaat word by Tukkies aangehits (8)