US-korporatiewe-logo_CMYK

AfriForum Jeug pak US in Kaapse hooggeregshof

AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) sal môre vir ʼn derde keer in die Kaapse hooggeregshof verskyn, waar dié jeugorganisasie die hersieningsproses van die universiteit se taalbeleid sal teenstaan.

Dít volg nadat die US ʼn ooreenkoms met AfriForum Jeug verbreek het deur met die hersieningsproses van die taalbeleid voort te gaan sonder om die proses met die organisasie te bespreek.

Die besonderhede is soos volg:

Datum: Vrydag, 15 April 2016

Tyd: 10:00

Plek: Kaapse hooggeregshof